Die Heuwels Fantasties
Текст песни Waar Die Hel Uitkom

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Die Heuwels Fantasties - Waar Die Hel Uitkom

Dis daar waar die hel uitkom (4x)

Die pyn in jou hande
Die vurk in jou mond
Dis daar waar die hel uitkom

Met my mond op my mou
Op die punt van my tong
Seil 'n slang deur die lang gras
Slange gevang in die lang gras
Die lang gras

Soos die kraai vlieg
Soos die spinnekop spin
Soos die tier spring
En die bok kwes
Soos die kinders is
As ons kinders is

Soos die kraai vlieg
Soos die spinnekop spin
Soos die tier spring
En die bok kwes
Soos die kinders is
As ons kinders is (3x)

Daar waar die hel uitkom (2x)

Dit het net eenkeer gebeur
In die koel bries van 'n middaguur
Is die enigste iets wat ons van hom weet
Hierdie bloekomboomblaar
Wat saam met die ander blare baljaar

Dinge wat jy miskyk sal altyd in opstand kom
Die kleinste ding wat jy miskyk
Sal in opstand kom
In opstand kom

Soos die kraai vlieg
Soos die spinnekop spin
Soos die tier spring
En die bok kwes
Soos die kinders is
As ons kinders is

Soos die kraai vlieg
Soos die spinnekop spin
Soos die tier spring
En die bok kwes
Soos die kinders is
As ons kinders is (3x)

Daar waar die hel uitkom (2x)

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.