Enovelle
Текст песни Drake

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Enovelle - Drake

Vertel my 'n sprokie van monsters en trolle en drake en die regte wereld.
Ek wil bang word en verskonings soek om by jou te bly.

Neem my terug na die ou Transvaal, waar mense die hemel kan koop
Want jou siel is meer werd as pappa se opinie, van toekoms en hoop

Los my drome vir my dat hulle dit onder mekaar kan uitbaklei.
Ek wil bang word en verskonings soek om by jou te bly

Neem my terug na die ou Transvaal, waar mense die hemel kan koop
Want jou siel is meer werd as pappa se opinie, van toekoms en hoop

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.