Enovelle
Текст песни Enkelfout

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Enovelle - Enkelfout

Brand daar nog iewers diep binne jou
die vlamme van een fout wat ek sal onthou.
Wys my dis waar ons geheime ontstaan.
Ek weet dis 'n teken, ek sweer jy was daar.
'n Gedagte van een fout wat in my bly maal.
Gaan haal weer my drome. (drome bestaan)

Verloor jouself in passievol herinnering van ons.
Waar jy verdwaal en val en ek jou moet kom haal

Sal jy my bly vashou as jy my verstaan.
'n Gedagte van twyfel wat in my bly maal.
Die vrees van die lewe vries vas. (koue bestaan)

Verloor jouself in passievol herinnering van ons.
Waar jy verdwaal en val en ek jou moet kom haal

Sal jy my bly vashou('n vlam wat brand in enkel fout)
Sal jy my laat brand

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.