Fokofpolisiekar
Текст песни As jy met vuur speel sal jy brand

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Fokofpolisiekar - As jy met vuur speel sal jy brand

Elke oggend is ek in die hel
Ek word wakker en die vlamme brand my vel
Sal ek ooit r?rig kan opstaan
En nie in my bed mis nie

Gee my alkohol
Gee my 'n lewe
Gee vir my raad
Gee my 'n rede
Sodat ek kan opstaan
Verlore gebore
En elke keer as ek gaan lag
Raak ek net swaarder
Kan ek ophou lewe n? vandag

En als is weg
Draai jou ander skouer
Dan's als reg
Hoekom raak ek s? kwaad
Ek vind ek raak s? kwaad

En ek skree (God)
Maar dis niks werd nie
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon
Daar is iets beeldskoon in die nag

Every morning I am in hell
I wake up and the flames burn my skin
Will I ever really be able to stand up
And not miss my bed

Give me alcohol
Give me a life
Give me advice
Give me a reason
So that I can stand up
Born condemned
And every time I'm about to laugh
I just get heavier
Can I stop living after today has ended?

And everything is gone
Turn your other shoulder
Then everything's right
Why am I so angry
I find I am so angry

And I scream (God)
But it's worth nothing
There is something beautiful in the dark night
There is something beautiful in the dark night
There is something beautiful in the dark night
There is something beautiful
There is something beautiful in the night

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.