Fokofpolisiekar
Текст песни Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Fokofpolisiekar - Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)





a€?N oomblik is die wereld werd
maar net die eerste een
a€?n dier bly a€?n dier

gaan slaap as jy sal beter raak
as jy aan die slaap kan raak
a€?n dier bly a€?n dier

ek dink aan jou as dit reen

hierdie vier mure maak my naar
is jy siek of sit jy aan?
die lied in my hart is a€?n swane sang

ek dink aan jou as dit reen

kwaad raak ons net vir mekaar

mans bly seuns
seuns wil mans wees

ek sweer daar's iemand wat in die hoek staan
as ek my oe knip is sy weg soos my kinderdae

ek dink aan jou as dit reen

ek is nie meer lief vir jou nie
ek kon jou nie gelukkig hou nie
beloftes breek
en styf vashou maak seer

kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees

deesdae vat dit langer
om mense te leer ken

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.