Glaskas
Текст песни Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Will Jou He)

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Glaskas - Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Will Jou He)

Ek loop in goed vas en vergeet my
kitaar in die saal
net sodat ek betyds die huis kan haal
want hoe gouer ek daar kom
hoe gouer kan ek met jou praat

En ek weet ek moet dit nie admit nie
maar ek kan dit nie help dat ek heeldag
aan jou dink nie
en in die aand as ek van Kleuterskool play droom
dan maak die juffrou jou die
hoofkarakter en vir my die boom...

Ek dink aan jou as ek sit of staan of le
ek voel nes The Offspring.Want al wat ek wil se is...
Baby,baby ek wil jou he
Baby,baby ek wil jou he
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag he...

En al wat ek wil doen is jou soen
...en met jou praat

Hoe de-hel dink die juffrou moet ek konsentreer op algebra?
want die rede hoekom jy so mooi is,
Is die probleem wat my meer pla en
ergste van als daar's nie vergelyking vir jou nie
want jy laat lyk my x maar redelik vaal

Ek dink aan jou as ek sit of staan of le
ek voel nes 'n os. En al wat ek wil se is...
Baby,baby ek wil jou he
Baby,baby ek wil jou he
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag he...

Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag he...

Ek dink aan jou as ek sit of staan of le
ek voel nes The Offspring. Want al wat ek wil se is...
Baby,baby ek wil jou he
Baby,baby ek wil jou he
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou he...
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou he...
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag he...

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.