Glaskas
Текст песни Jaap Vlooi

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Glaskas - Jaap Vlooi

Ek stap deur die donkerste buurt
van 'n duister land
hand aan hand met 'n bottel vodka
Die duiwel kom na my en se
my vriend jy moet hier weg bly
ek se Hoekom is jy nie in die hel nie?
Los my uit ek is niemand se pel nie!
Hy vra my wie dink jy is jy?

En ek se...

My naam is Jaap Vlooi
My meisie is mooi
Ek speel net Fender Strat guitars
En luister my Jimi Hendrix cd gaar
Konserwetiewe mense maak my,hulle
maak my gatvol
Want daar's net drie dinge
waarvoor ek staan en dit is:
Jol,Zol en ruk en rol...

Ek hou daarvan om alleen rond te swerf
Daar is woorde van 'n engel in my hart gekerf
Ek het al baie feetjies gesien
en ek weet jy dink ek is so
want ek is gerook...

Maar eintlik is ek net nie te skaam
om te se wat ek glo nie
Ek's nie bang nie

My naam is Jaap Vlooi
My meisie is mooi
Ek speel net Fender Strat guitars
En luister my Jimi Hendrix cd gaar
Konserwetiewe mense maak my,hulle
maak my gatvol
Want daar's net drie dinge
waarvoor ek staan en dit is:
Jol,Zol en ruk en rol...

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.