Glaskas
Текст песни Pleidooi

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Glaskas - Pleidooi

Ons is nie die stigters van gister se bewegings nie en
Ons is nie die resultaat van ongegronde koue haat nie.
Ons is die weergalming van hol klanke met vol simbole en
Ons is waarskynlik nie wat jy verwag nie.

(Chorus)
Ons is die pleidooi vir 'n nuwe kans net soos die oe wat deur jou staar.
Ons is die soeke na 'n antwoord ons is die vraag
Ons is die hoopvolles wat nie ophou glo in die nuwe dag nie
Ons is nie wat jy verwag nie

Ons is nie die storm nie.
Ons is die rekenskap en die opruim daarna.
Ons is nie die vegters nie.
Ons is die vuurige verdediging van die vrede.
Ons is die melodie op soek na woorde wat reg laat geskied.
Ons is waarskynlik nie wat jy verwag nie.

(Chorus)

As jy ons nie glo nie, gaan dan maar jou gang.
Ons luister na die krete van ons vryheids gesang en
As jy ons nie hoor nie, draai die ander wang
Want ons luister na, ons is die draers van, ons sing 'n nuwe gesang

(Chorus)

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.