Koos Kombuis & Stef Bos
Текст песни Die duiwel en god

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Koos Kombuis & Stef Bos - Die duiwel en god

Die duiwel en god by Koos Kombuis & Stef Bos
Ek is die duiwel
Ik ben God
Ik heb de wereld gemaakt
Ek maak die wereld kapot
Ek stook die kole
En ik maak die slaai
Ek sorg vir die drank
Ek sorg voor die braai

Ek is die Ying
En ek is die Yang
Ek is die appel
En ek is die slang
Ek is die liefde
Ek is die haat
Ek is die hoer
En ek is die staat

Ik draag een baard
Ik het een stert
Haal een van ons weg
En die ander is niks wert
Ek is die toeval
En ek is die lot
Ek is die duiwel
En ik, en ek is God

Ons is al saam van die begin van die tyd
Ons ken mekaar al een ewigheid
Ons is as een tweeling uit dieselfde buik

Jy gaan nooit weet wie is wie
Als jy niet goed kyk

Ek is die grondpad
En ek is die weg
Saam is ons sterk
Alleen is ons sleg
Jy mag ons niet skei nie
Ons is aan mekaar vas
Soos whiskey en water in dieselfde glas

Ons maak samen oorlog
Ons maak saam plesier
Ek is van Holland
En ek is van hier
Ek is die toeval
En ek is die lot
Ek is die duiwel
En ek, ek is God

Ons maak samen die oorlog
Ons maak saam plesier
Ek is van Holland
En ek is van hier
Ek is die toeval
En ik is die lot
Ek is die duiwel
Is jy die duiwel
Ja ek is die duiwel (hahahaha)
Fok jou duiwel
Want ek, ek is God

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.