Koos Kombuis
Текст песни Die Gypsy In Jou Oe

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Koos Kombuis - Die Gypsy In Jou Oe

Ek hou nogal van jou, en jou liggaam is okay
Die plek waar jy nou woon is nogal nice vir my
Dis fine as jy hier rond is, ek like jou, dit kan jy maar glo,
Maar ek's net werklik verlief op die Gypsy in jou oe

Koortjie
Ek's crazy, crazy, crazy, al my vriende se ook so
Maar dis nie my skuld nie, wat wo, dis daai Gypsy in jou oe

Daar's altyd koffie op jou rak, en lekker goed in jou kombuis
Jy maak my stadig mak, maar ek raak net meer uitgespace
Hoe meer jy stilsit, hoe meer wil ek weghol,
saam, tot waar ons so windvry kan wees
Voels wat ver vlieg soos daai Gypsey in jou oe
Elke mens het 'n obsessie, en myne is nie jy nie,
Maar troos jou daaraan donker kind, ek hoef nie verder te ry nie
Want iewers, iewers tussen ons maak 'n fantasy my skoon bewoe
Dis daardie vreemde mens diep in jou, dis daai Gypsy in jou oe


Koortjie

Jou gesprekke is heel gangbaar, jou company is nice
Ek hou van saam uitgaan, en saans ruik jy na sugar en spice
Maar jy bly 'n pel, niks meer nie, die feelings is maar sus en so
Tot die oomblik dat ek connect met daai Gypsy in jou oe
Jy dink dat ek jou liefhet, want ek volg jou waar ek gaan
Maar ek wag vir daardie oomblik, total eclipse van son en maan
Ek's verslaaf aan toorkunste, magic van onder of van bo
Ja, ek hou die hele aand dop, net vir daai Gypsy in jou oe

Koortjie

Ek vra my dikwels af waar die wonderwerk vandaan kom
Is dit 'n wingerd in die Boland, of 'n mite in beton?
Hoe kan jy so ver wees en so naby tegelyk?
Ja, so 'n raaisel van 'n tweeling, wie's die Gypsy in jou oe?



Thanks to razvan

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.