Lianie May
Текст песни Somerreen

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Lianie May - Somerreen

VERSE1
Droom van jou, voel jou lanks my le
Hou van jou, jy weet ek wil jou by my he
Hier's my hart, en dis net vir jou
En dan op 'n dag kom jy weer terug
En ek's veilig ek's by jou

CHORUS
Kom reen op my 'n somerreen, my lief
Kom reen op my ek's so alleen
Dit alles gee ek net vir jou, my lief
Ek wil by jou wees, so graag by jou wees vanaand

VERSE2
Ek en jy, kyk hoe loop ons saam
Elke tree, vlieg ons drome oor die maan
Vra my nou, vra my "word my vrou?"
Tot die laaste dag sal jy my vashou
Ek's so lief vir jou

CHORUS
Kom reen op my 'n somerreen, my lief
Kom reen op my ek's so alleen
Dit alles gee ek net vir jou, my lief
Ek wil by jou wees, so graag by jou wees

VERSE3
Kom ons bid vir reen my lief
En steel die droogte
Weg van als want ons moet veilig hou
Reen op my
Reen op my!

CHORUS
Kom reen op my 'n somerreen, my lief
Kom reen op my ek's so alleen
Kom reen op my 'n somerreen, my lief
Kom reen op my ek's so alleen
Dit alles gee ek net vir jou, my lief
Ek wil by jou wees, so graag by jou wees vanaand

Kom reen op my 'n somerreen, my lief
Kom reen op my ek's so alleen
Dit alles gee ek net vir jou, my lief
Ek wil by jou wees, so graag by jou wees vanaand

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.