Piet Botha
Текст песни Blues Vir Louise

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Piet Botha - Blues Vir Louise

Yster op yster
Louise gaan die vonke laat spat
Ons almal weet jy was nooit
'n maklike meisie
maar jy was altyd 'n warm kat
Louise

'n Splintenuwe besem
staan buite jou deur
en wanneer jy laatnag
voor die maan verby vlieg
met jou selfoon in jou een hand
dan sit die broers hieronder en bid
Jy verloor beheer

Koor:
Oral waar ek loop
oral waar ek gaan
loop ek met my bybel
en 'n nine mil
en 'n mes
want vir jou is ek bang
Banger as 'n pofadder
Louise

Maar eendag is eendag
wanneer al jou reptiele
en jou skerpioene slaap
Dan kom ons in die laatnag
ons gooi suiker voor jou deur
sit daar in die donker
drink mampoer
wag en kyk wat gebeur

Yster op yster
Louise gaan die vonke laat spat
die lyk van Leon Veenstra
le iewers in 'n donker gat
Ek weet die duiwel kom jou haal
skattie

Koor

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.