Piet Botha
Текст песни Klein Bietjie Reen

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Piet Botha - Klein Bietjie Reen

As die wind en weer so oor die berg kom sweef
Sien ek jou weer so in my gees
Ons was kinders maar jy het altyd geweet
Wie jy wil wees
nou en dan jou gesig gesien
As ek aan 'n tydskrif vat
Om en dom, kom by die dokter aan
En daar le De Kat
So aangesien so opgesmuk
Maar die make up laat jou jonger lyk
Daar was altyd 'n bietjie reen in jou oe

Skielik het die son sy rug gedraai op jou
Waar sal jy gaan, wie sal jou vashou?
O my baby hoekom is jy so alleen?
O my baby altyd 'n bietjie reen

Die kinders word groot die liefde gaan dood
En die prokureur, by maak seker
Jy kry jou deel, sak vol geld en 'n klein kasteel
Wat uitkyk oor die see
Hulle se dit was 'n .38, Smith en Wesson
Iemand hoor die geluid, roep die nagwag
Sluit die deur oop, vloek hardop uit en se
Bel die polisie by Seepunt

Maar more is jy weer in die nuus
Miskien op bladsy drie of vier
Miskien 'n foto, man staan by jou graf
En in sy hande, so drie hale

Wit angelier....... wit angelier

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.