Van Coke Kartel
Текст песни Verdoof. Vergiftig. Verskoon My

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Van Coke Kartel - Verdoof. Vergiftig. Verskoon My

Verdoof
Vergiftig
Verskoon my
Met ? soen op die wang, het jy 'n toekoms mooi beplan.
Ek verkies nogsteeds om in die Kaapstad se nag in te kruip.

Kan ons daar ontmoet?
En die aarde kry om ons
Stuk vir stuk in te sluk.
Haal asem. Haal asem.

En keer op keer
Moek ek wegkruip, want die waarheid le so dun.
Te jonk om te gaan slaap.
Hoe kan jy jou oe toemaak?
Jou ma se poes.

Kan ons daar ontmoet?
En die aarde kry om ons
Stuk vir stuk in te sluk.
Haal asem. Haal asem.
Ek hoor jy se so.
Haal asem. Haal asem.

Ek moes verloor toe middelmatigheid nog genoeg was.
Was dit nodig om van my ? man te maak?
My God verlos my van die vraag.
Knyp die valsheid tussen jou twee vingers vas.

Kan ons daar ontmoet?
En die aarde kry om ons
Stuk vir stuk in te sluk?
En die vloer sal sink, soos ons verdrink.
Haal asem. Haal asem.
Ek hoor jy se so.
Haal asem. Haal asem.

Ons het daar ontmoet.
Die aarde gekry om ons
Stuk vir stuk in te sluk.
En die vloer gesink, soos ons verdrink.
Haal asem. Haal asem.
Ek hoor jy se so.
Haal asem. Haal asem.
Haal asem!

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.