Van Coke Kartel
Текст песни Wat Het Van Ons Geword?

Добавьте этот текст песни в ваш персональный список песен.

Текст песни Van Coke Kartel - Wat Het Van Ons Geword?

Verskoon my en hierdie siniese stemtoon
Daar's iets wat my al vir 'n tyd lank pla
Ek kan net nie my vinger daarop sit nie

Dit is net 'n vals suspisie, alles is tydelik
En alles gaan uiteindelik oor warm winde
Wat die winter kan weg waai.
Ek glo die beste le nog vir ons voor
O my liefie jy moes jou hart vroeer toemaak

Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?

Daar was 'n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was
en toe jou vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroeer toemaak

Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?

Enige iets vir 'n glimlag al doen ek dit oor en oor
Want niks anders maak sin nie, oorlewing was
Redelik maklik sover en net 'n vonk is nodig
Om alles wat ons doen en is af te brand
Niks anders maak sin nie

Daar was 'n tyd toe musiek nog vir ons heilig was
En toe die dwelms nog besonders was
en toe jou vriende nog verstaanbaar was
O my liefie jy moes jou hart vroeer toemaak

Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?
Wat het van ons geword?

Поиск текстов

Ваш личный список песен:

Для быстрого перехода к нужной песне вы можете добавлять в этот список любые тексты песен. Данный список автоматически сохраняется на вашем компьютере.